Race Coverage

RACE Coverage
Namib Race Blogs 2014
4
PostsNamib Race (2014) blog posts from Amanda De Kock
21 February 2014 03:07 am (GMT+08:00) Beijing, Chongqing, Hong Kong, Urumqi
Gister was so “hectic”, inderdaad ‘n laaaang dag gewees! Eerste 20km was af in ‘n canyon en heeltyd oor klippe en boulders en ook een “water crossing”.
Toe die canyon ons uitspoeg, toe is ons onmiddelik op die Turkish Road…dis 10km teen ‘n bergpas op (soos SaniPass se laaste 4km). by check point 6 het ons gou warm kos geeet en koplig en warm klere reggesit. Die laaste 25km was ons in die donker, en dan is dit onmiddelik bibber-koud. Daar was 2 baie tegniese, gevaarlike stukke in d donker…ek het net gebid ek val nie van die berg af nie. Oor die hele 86km, was ek byna nie eers vir 20km in my gemak-zone nie, die res was eksteme en dit tap baie energie. (gelukkig was my kos oorgenoeg)
Ek en Krisnet het al die pad saamgehardloop, dit was so groot verligting om ni alleen te wees nie. Bo alles is dit net Genade van Bo dat alles goed gaan.
Gisteraand toe ons na 14ure se hardloop by die kamp kom, was d tente/skuilings weereens ‘n gemors. Ek het toe sommer my eerste en laaste ‘tantrum” van die trip gegooi totdat die plek leefbaar was. Baie klipperig, so mens se heup of skouer of iets aan jou lyk word op enige gegewe oomblik terwyl jy in die bed le ge-‘squash’ deur ‘n klip. Dis deel van die pret. Die tent-lewe is iets anders……ek trek nou al blitsvinnig binne my slaapsak aan en uit en weet al presies in watter ziplock sakkie is lip-ice en waar is die tissues! Nog net een naggie.
Baie baie dnki vi al my boodskappe, dit my aan die lewe.
More tel ni vir tyd nie, ons gaan d laaste 5km stap na Petra, kannie wag om dit te sien nie.
Nou gaan ek gou ‘n lee waterbotel soek om oop te sny, dan gaan ek my laaste freezed dried meal eet. Jippeeee.19 February 2014 02:45 am (GMT+08:00) Beijing, Chongqing, Hong Kong, Urumqi
Hallo aan almal. Baie baie dnki vir al die bdskappe, my oe traan sommer as ek dit lees. DANKIE!
Gaan baie goed, vandag se hardloop was so lkker. Ek hardloop saam met Krisnet en ons het baie fun langs d pad. Ons ,moes deur so tommel gaan vandag, ek was hande-vier-voet. Was nogal hectic, verder is die terrain baie mooi en nie te moeilik.
More is 86km…julle moet asb hard bid. My heup is super-styf, verder is my voete bietjie seer, maar nie so erg soos in Atacama nie. Ons sien sulke pragtige landskappe, ek hoop julle sien mooifoto’s.
Ek moet nou gaan eet (moet eers my waterbottel oopsny om my ‘bord’ te maak)
Ons kry elkeen elk aand ‘n ekstra kombers, dis baie luuks.. hulle het die 1ste 2 aande groot geskrik in die koue. Paar mense was baie siek en swak van die nat koue. Nou skyn d son, maar die luggie bly koel/koud.
Baie groete en liefdeComments: Total (10) comments
Michael Botes
Posted On: 21 Feb 2014 06:48 pm
Joan Lombard
Posted On: 20 Feb 2014 07:13 pm
Mark Hele
Posted On: 20 Feb 2014 04:47 pm
jeandre engelbrecht
Posted On: 20 Feb 2014 11:48 am
Hettie Viljoen
Posted On: 20 Feb 2014 11:18 am
Elize Kruger
Posted On: 20 Feb 2014 10:14 am
Adriette Booysen
Posted On: 20 Feb 2014 09:57 am
David Barnard
Posted On: 20 Feb 2014 07:18 am
Michael Botes
Posted On: 20 Feb 2014 07:00 am
Gerda Scholtz
Posted On: 20 Feb 2014 04:45 am
18 February 2014 05:02 am (GMT+08:00) Beijing, Chongqing, Hong Kong, Urumqi
Dag 3 is verby en d son skyn en ons tent is actually opgeslaan en DROOG…..dis “n goeie dag in die woestyn
Fantastise landskappe gesien en deur “scary” canyons, maar die hardloop gaan goed sover.
Die tent bly ‘n reuse uitdaging,alles is vol sand ons le opmekaar, maar die mense is baie oulik. Ek geniet myself gate uit. Ons sien baie kamele en ook kameel-geraamtes.
My rugsak het vandag my rug baie seer gekap, ek het verkeerd gepak. Sover geen blasé, maar ek kan voel die toonnaels vat ‘strain”
Groete vir almal uit ‘n lieflike JordanieComments: Total (14) comments
Auriel Jackson
Posted On: 19 Feb 2014 07:28 pm
Adriette Booysen
Posted On: 19 Feb 2014 06:43 pm
Joan Lombard
Posted On: 19 Feb 2014 06:39 pm
Robert Steenekamp
Posted On: 19 Feb 2014 06:22 pm
Robert Steenekamp
Posted On: 19 Feb 2014 06:21 pm
Jody Hart
Posted On: 19 Feb 2014 06:18 pm
Gerda Visagie
Posted On: 19 Feb 2014 01:00 pm
Gerda Visagie
Posted On: 19 Feb 2014 01:00 pm
Gerda Visagie
Posted On: 19 Feb 2014 01:00 pm
David Barnard
Posted On: 19 Feb 2014 12:41 pm
Hettie Viljoen
Posted On: 19 Feb 2014 08:11 am
Michael Botes
Posted On: 19 Feb 2014 07:40 am
Wilna de Bruyn
Posted On: 19 Feb 2014 07:23 am
Elize Kruger
Posted On: 19 Feb 2014 07:07 am
17 February 2014 02:59 am (GMT+08:00) Beijing, Chongqing, Hong Kong, Urumqi
Dag 2 verby en dit was baie beter as dag 1. 1ste 2 nagte lekker natgereen in ons skuiling (dis beslis nie tente nie. Dis kameelhaar komberse op stelte)
Gaan baie goed verder, ten spyte van d koue, nat begin. Die hardloop is maklik sover, tegniese dae le nog voor. Sover geen blasé, voete is maar net seer…baie anders om op sand te hardloop.
Dankie vi al julle gebede, dit help !!!
Comments: Total (9) comments
Adriette Booysen
Posted On: 22 Feb 2014 08:46 pm
Michael Botes
Posted On: 22 Feb 2014 12:24 pm
Gerda Visagie
Posted On: 22 Feb 2014 08:19 am
Joan Lombard
Posted On: 22 Feb 2014 07:45 am
Emmerentia Steenkamp
Posted On: 22 Feb 2014 07:29 am
David Barnard
Posted On: 22 Feb 2014 06:10 am
Charl de Kock
Posted On: 22 Feb 2014 04:43 am
Charles de Villiers
Posted On: 22 Feb 2014 04:14 am
Gerda Scholtz
Posted On: 22 Feb 2014 04:04 am